Loading the player...

2019 Doen Dit Vinnig Voor Jy Sterf, Dit Is Jou Laaste Kans - Apostel Elisheva Eliyahu

  • 2019 Doen Dit Vinnig Voor Jy Sterf, Dit Is Jou Laaste Kans - Apostel Elisheva Eliyahu

    Dit is 'n emosionele Gebed en 'n gebed wat nie weer oorgedoen was nie in 25 jaar. Ek het 'n ope visioen gehad en ek het drie mans gesien, en ek het hulle persoonlik geken en daar was 'n skare mense agter hulle. Een van hulle is die ex-mede werker (Ezra/Caleb) wie in hierdie video is, en dit is die manier hoe hy moet bid.

    YAHUSHUA HA MASHIACH het my hierdie woorde gegee om te wys wat dit is om waarlik te berou. Dit wor gedoen met trane en sorge. Dit is jou laaste kans en dit is 'n laaste kans Bediening. Die Groot Verdrukking is amper hier, en wat gaan jy doen? Vandag is jou dag van redding, more kan dalk te laat wees. (2 Kor 6:2)

    Category : Teachings

    0 Comments and 0 replies
arrow_drop_up