Loading the player...

Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood.

  • Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood.

    Profesie 153 ekserp

    ABBA YAHUVEH & YAHUSHUA HA MASHIACH (JESUS CHRISTUS) waarsku Israel en die hele wêreld oor die Groot Verdrukking en dat ons op die brink is van die Groot Verdrukking. Die video sluit 'n spesiale stuk in oor Hollywood en YAHUSHUA HA MASHIACH ryk uit na die wat in Hollywood is wat nog nie punt bereik het om teen die RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) te laster nie, maar 'n kans het om na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te kom en weg te draai van hulle sonde. En dan die res van hulle lewe te gebruik te ontbloot wat in Hollywood aangaan en om mense na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te lei. Dit was 26 jaar gelede dat Apostel en Profeet Elisheva Eliyahu vanuit die Hemel gehoor het dat hierdie Bediening van AmightyWind gebruik sal word om die verlore siele te bereik insluitende akteurs, aktrises, regisseurs, musikante ens. vir die Koninkryk van die Hemel.



    Wat geprofeteer was is alles gekoppel met gehoorsaamheid. Gehoorsaam hulle die voorwaardes?
    Is Israel ‘n Heilige land? Waar hulle die grootste van die gay optogte hou! En dit pronk in MY Gesig?!
    (Elisheva: O goeiste!)
    O Israel, O Israel, O Israel! Julle maak MY kwaad! Julle vul MY met grimmigheid! Julle lees die Torah gedeelte… Julle het ‘n bly-tuis bevel, selfs onder die bedreiging van dood (was dit nog nooit voorheen so gewees nie, sal nooit weer wees nie), maar julle vul MY met GRIMMIGHEID! Vir julle geheime sonde — wat julle doen in die huise waarin julle ingegrendel is!
    O julle onthou die shabbatte! Julle onthou die [Toewyding] Hanukkah. Julle onthou Sukkot. Julle het onthou —sommige van julle —selfs Purim MAAR JULLE HET DRONK GEWORD! Julle het partytjie gehou asof dit ‘n Mardi Gras was!
    Waar was die Aanbidding?! Waar was die Lofprysing ?! O ISRAEL, O ISRAEL JULLE VUL MY YAHUVEH MET GRIMMIGHEID! RASERNY, TOORN EN GRIMMIGHEID!
    Wat? Julle dink EK het geen reg nie? Het julle Kora reeds vergeet? Daardie seëninge wat EK gereserveer het vir Israel, was ‘n Israel wat ‘n Heilige land sou wees —wat MY sou Aanbid en Loof en apart gestel sou wees en ‘n voorbeeld sou wees vir die ganse aarde— en nie skaam kry daaroor nie.
    Julle is so trots op die feit dat julle die Torah kan aanhaal, so trots op die feit dat julle selfs die Tanak kan aanhaal. Baie van julle kan. Julle is so trots op die feit dat julle julself apart stel… en ‘n kippa opsit, op julle kop wat EK nooit beveel het nie. Dit stel julle apart.
    Soos swart en wit! O julle kabaal, WEET JULLE HOEVEEL HAAT EK JULLE!
    Dink julle nie dat EK sien wie agter dit alles is nie? Dink julle nie EK weet nie? EK YAHUVEH, EK, DIE VADER VAN DIE SKEPPING!
    Dink julle MY Oë het blind geword omdat dit so baie duisende jare was? Dink julle EK YAHUVEH het doof geword omdat dit so baie duisende jare was? DINK JULLE MY ARM IS TE KORT— dat EK julle nie kan dissiplineer op ‘n manier wat nooit voorheen gedissiplineer was nie? (Wat die tyd sal wees van ‘Jakob se Benoudheid’.)

    [Dit is] net soos MY Arm nie te kort is om julle nou te omhels nie, net soos MY Oë nie te dof is dat EK nie nou so bewonderend na julle sal kyk nie. MY Arms SMAG om julle weer vas te hou soos EK Abraham, Isak & Jacob vasgehou het— soos EK MY ABSOLUTE EIE GE [LIEFDE] ENIGSTE VERWEKTE SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH vasgehou het. EK hou HOM nou vas —terwyl EK hierdie Woord voortspreek uit Elisheva Eliyahu (weereens op ‘n tyd wanneer sy oor ‘n heel ander onderwerp gebid het en nie hierdie Woord verwag het nie .)

    O Israel hou op om MY te vul met GRIMMIGHEID. Hou op om MY te vra hoekom het die dood gekom— in die huise in —terwyl julle aanspraak maak op Psalm 91. Is julle GEHOORSAAM aan Psalm 91?! Of is julle skaam vir die NAAM VAN YAHUVEH?!

    Antwoord hierdie vraag!
    Hoekom kan hulle nie wat beweer om gelowiges van MY te wees en is, en hulself Messiaans Joods noem— ingeënt was op die WYNSTOK YAHUSHUA, WIE die MASHIACH is—hoekom vrees hulle om die NAAM, “YAHUSHUA” (יהושוע) te noem? En waag dit om die Naam “Yes-hua” (ישוע) te sê? EK spel nie SY NAAM, “Y-E–S–H–U-A”(ישוע)nie.

    EK het dit keer-op-keer gesê deur hierdie Apostel & Profeet. Ek het keer-op-keer gewaarsku en tog sal hulle nie luister nie! Selfs diegene wat beweer “ek ken Hebreeus!” — en hulle sal selfs erken die NAAM beteken “YAH RED” !

    Waar is MY NAAM in die naam Y-E-S-H-U-A(ישוע)?! MY SEUN se naam is volgens MY NAAM, YAH! (יה)! Het YAHUSHUA (יהושוע) nie gesê dat HY net die wonderwerke kon doen wat HY SY VADER sien doen het nie? HY het net SY VADER se voorbeeld nagevolg!
    SEKERLIK dink julle nie dit was Josef nie?! HY het gesê die HEMELSE VADER, EK IS WIE EK IS! YAHUSHUA HA MASHIACH het gesê, “EK IS WIE EK IS!

    Category : Prophecies

    0 Comments and 0 replies
arrow_drop_up