Include this script into your page along with the iframe for a responsive media embed
Kom na YAHUSHUA Jesus Christus
Wil jy weet hoekom jy gebore is? Wil jy jou roeping op aarde vervul? As dit jou begeertes is dan is jou eerste stap na n vervullende lewe om hierdie verlossings gebed te bid. Jou doel op aarde is om in verhouding met jou Skepper YAHUVEH/YAHWEH te staan. Jou hemelse Vader verlang dit van jou, maar dit is jou keuse. Neem die eerste stap deur YAHUSHUA/Jesus as jou verlosser aan te neem. HY het jou verlos van jou wetteloosheid/sondes. Sodat wanneer jy HOM met jou mond aangeneem het, dan kan jy met jou dade wys dat HY jou verlosser is deur die VADER se instruksies/ gebooie/ wette te onderhou soos die GEES dit op jou hart skryf, Jer.31:33;Heb.10:16.